Wat belangrik is in enige egskeiding saak is strategie. My benadering tot enige egskeiding of familiereg dispuut is om dit so gou as moontlik te skik, in my klient se guns natuurlik of tot voordeel van beide partye waar ek namens beide van hulle optree. Die voordeel is dat dit dan koste-effektief is en minder…